Hoë temperatuur van agterband op Transalp 700

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Flatout

Race Dog
Joined
Oct 24, 2010
Messages
1,236
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Honda TransAlp XL700V
My Transalp 700 se agterband raak so warm van teerpad ry dat jy nie jou hand op dit kan hou vir langer as ’n paar sekondes nie. My seun wat gewoonlik saam ry op sy SV 650 se agterband loop baie kouer. Moontlike redes waar aan ek self kan dink is:
1. Band is smaller as op Suzuki
2. Dit het 'n "tube" in
3. Die Catalitic converter sit reg voor die agterwiel
Hoe warm kan 'n mens jou bande ry voordat dit gevaarlik raak?
Ek wou tydens die laaste diens die Cat laat verwyder het maar Honda Tygerberg sê ek sal my Waarborg verbeur.
Gee raad asseblief!
 
Top