Hentie bm
Race Dog
Ons vertrek op 28 Maart van Bethlehem om 13.00 na Lesotho en bly by Afri-Ski vir 2 nagte, saterdag gaan ons na Katse dam met grondpad vir toer deur damwal en 3gang ete, sondag gaan ons verby Kgubedu myn in valeie af en sal terug in SA wees om 15.00.Kostes is R1800.00 pp en sluit 2 nagte se verblyf+2 ontbyt+2 braais+2 drie gang etes in,nog net paar plekke oop.BIKE SA gaan ook saam. Besprekings by 0829795957.