Hoe fiks is jy?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,359
Reaction score
929
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
So 23 jaar terug 'n fiets gekoop

Vanoggend besluit om hom uit te vat, die eerste keer in jare

Watervalletjie

001-9.jpg


Bult op

003-6.jpg


002-6.jpg


004-8.jpg


Plaaslike watersuiweringsaanleg

005-5.jpg


Panorama foto

006-6.jpg


Nog 'n bult

007-4.jpg


Van grond na teer

008-5.jpg


Dink ek verkies steeds die ou Bloue

009-3.jpg


Nie sleg na 23 jaar nie

010-3.jpg


Roete

020-2.jpg


021-2.jpg


022-1.jpg


9 km, gemiddelde spoed 11 km/h, ek is wragtag onfiks en my asem was keer op keer op gewees

Lekker stukkie pad vir die motorfiets, net voor Camphill afdraai, regs in die berg op, verby "Preekstoel" aansluiting by Rotary weg

 
Lekker storie en fotos .
Moet hom nou nie weer bere nie ... ry daai stukkie so dikwels jy kan en binnekort is dit n grappie en jy ry verder en vinniger .Ek het 26 jaar gelede my eerste fiets gekoop toe ek 39 jaar oud was. Ek het al so 180 000 km op my klok. Ek ry nog steeds so 15 keer per maand . Des reeds 20 x gery . Dit word net lekkerder. Sterkte
 
Mooi ene. Ek mis my bergfietsry en mooi roetes in woude waar jy andersins nie sal kom nie. 2 jaar laas gery. Vlg jaar definitief weer begin.

O ja ! Ek is erg onfiks.
 
Very nice , and you and the bicycle held up well . :thumleft: :thumleft:
 
Die knoppie op my bloue werk nog elke slag as ek hom druk, hoef nog nie terug te geval het op die help my trap nie  :ricky:
 
Lekkerrr oefening - baie dankie vir die RR ek moet sê ek het nou die motivering om nog 'n bietjie te wag met my garage se regpak  :biggrin: 
 
Ek verkies ook die een met die enjin. My dokter dink egter nie so nie. Mooi fotos.
 
Geen wonder jy raak so moeg nie! Kyk net na daai klip van 'n kickstand wat jy orals ronddra :biggrin:

Julle het mooi scenery daarso, ek is jaloers! :thumleft:
 
Vandag gou die knoppie probeer, hy werk  :biggrin:

001-10.jpg


Gou die roete weer gaan ry
Daar is nou baie water in die waterval, en bruin van die modder

002-7.jpg


003-7.jpg


004-9.jpg


Redelike helling op pad boontoe, water loop af in die pad en los klippe

005-6.jpg


006-7.jpg


007-5.jpg


Lekker fun gehad om bo te kom, sommer gou "crocs" aangeglip vir die trippie, moenie weer nie  :biggrin:

008-6.jpg


Stofpad na teerpad

009-4.jpg


010-4.jpg


Ek is so uitgeput na die trippie, ek het dadelik 'n yskoue Windhoek geknak  :thumleft: - cheers
 
Top