Hoe weet jy wanneer dit tyd is vir 'n nuwe helmet

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dusty Rusty

Grey Hound
Joined
Sep 20, 2010
Messages
5,807
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
Honda XR250 Tornado
Vandat ek ry ( 6-7 md) val ek nogals gereeld en ek het nou al twee harde slae met die helmet gehad.  Een waarvan my kop bietjie seer was na die val. 

Nou wil ek by julle ouens weet, wanneer vervang mens jou helmet?  Hoe weet jy as jou helmet onveilig raak
 
Top