Bliknêrs
Race Dog
As iemand een het of weet van een te koop laat my asb weet, asseblief dit lyk of hy al my boksies tick.
Ek weet van die een op Autotrader wat 11k km ophet vir R99k en die silwer een met 65k op die klok.