FAAS
Puppy
Hallo Almal
Ek probeer gou n friend help, hy is besig om n XR 500RE 1984 model op te bou, maar sukkel baie met die bedrading.
Het iemand dalk n "wire diagram" of weet iemand waar hy kan gaan soek?
Baie Dankie!!!!