Hooligan Run - Middelpos - Updated for the Old Man

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JOEROCKET

Pack Dog
Joined
Oct 20, 2007
Messages
83
Reaction score
0
Location
Paarl
Bike
KTM 990 Adventure
The Old Man, Otts, The Fallopian Tube and myself decided to do a little weekend run up to Middelpos for some R & R.

The objectives were: Fun, Laughs and a bit of adrenaline.....

Mission Accomplished!

Getting ready at the Old Man's Lair.

https://

[URL=https://img36.imageshack.us/i/mg5387.jpg/][IMG]
[url=https://img36.imageshack.us/img36/5095/mg5387.jpg]

[url=https://img36.imageshack.us/img36/5095/mg5387.jpg]https://img36.imageshack.us/img36/5095/mg5387.jpg[/url][/url]

https://img691.imageshack.us/img691/9701/mg5368.jpg[/img]

Got in a little bit of trouble because I omitted the next two pics......

Here goes! - Sorry Old Man!

Nou nog suur dat julle mens nie saamnooi op julle "ELITE GROEPIE" trips nie. Ma die wiel is rond! >:D
 
Just shocking, no BMW in sight or the standard back up vehicle............ Just the sight of orange where you look, shocking  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
cocky said:
Just shocking, no BMW in sight or the standard back up vehicle............ Just the sight of orange where you look, shocking  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

No BMW in sight, but I do see a backup vehical!!  :pot:

stoetbul said:
Nou nog suur dat julle mens nie saamnooi op julle "ELITE GROEPIE" trips nie. Ma die wiel is rond! >:D

Stoetbul, het net die naweek daaroor gepraat, dus n CapeTown thing, so raak maar gewoond daaraan!  :peepwall:
 
cocky said:
Just shocking, no BMW in sight or the standard back up vehicle............ Just the sight of orange where you look, shocking  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

I agree, you are defnitely blind :p

I have found a number of these elite KTM groups, are they replacing the BMW groups or is it ex BMW riders, just use to riding with their own? :p

Nice trip guys, the Karoo with no dust must be special :)
 
stoetbul said:
Nou nog suur dat julle mens nie saamnooi op julle "ELITE GROEPIE" trips nie. Ma die wiel is rond! >:D
Gie-hie-hie!! :thumleft:
Jy moes iets verkeerds gedoen het!!
As ek die gesigte so kyk sou hoë spoed aan die orde van die dag gewees het :mwink:
 
NISMARK: Dit moet die Boland se voggies wees wat maak dat jou pelle so sonder 'n mens padvat.
SNAFU: Nee jong nie 1 van die klomp het al 'n BM gehad nie. Die back-up is altyd by vir die verversings en die geskeduleerde pap wiel of 5.
CHRIS-L: Jy is reg,die manne speel taamlik langs die pad. :thumleft:
 
Die rede hoekom die stoetbul nie saamgenooi word nie, is......ek gaan dit nou maar sê....sy HARE!

Hy laat ons almal sleg lyk met sy welige bos lokke!

Dis net jaloesie, my maat! ::)

ps. jy het daardie naweek gewerk!

o ja.......ons trips is nie naastenby so lekker soos Mouton s'n nie......jy soek mos catering op 'n bike trip!
 
JOEROCKET said:

ja jou secondhand,het vanoggend koffie in jou shop gedrink,jy staan ook maar laat op.
 
Ja nee dankie vir die pics Pieter ,dit was n great naweek gewees kan nie wag vir ons hooligan run die 26 -28 Maart nie
 
Ek het 'n paar pics van die ou man bygesit na 'n baie ontstellende foonoproep!

Sorry tjom

KAT: Het daai shop van my in November verkoop....ek hou gewoonlik op werk by besighede as ek hulle verkoop! ;) Kak gewoonte van my!
 
KAT: Het daai shop van my in November verkoop....ek hou gewoonlik op werk by besighede as ek hulle verkoop! ;) Kak gewoonte van my!
[/quote]

:thumleft: :thumleft:
 
Joerocket waar is die foto van jou waar jy geval het in daai modder plas of is dit al klaar gedelete  :imaposer: :imaposer:
 
I've just been reminded why eSKaPe should not go orange!! ;)
Nice RR & wheelies! :thumleft:
 
He he, yes but don't need to go orange to have a blast!!!

Very nice pics there, you guys had too much fun
 
Top