How green is my valley.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Bring daai nou memories terug Chris, ons het een van daardie grasdak huise gehad op die rivier, Stilbaai is fantasties!
 
Aii, trek die ou hart nou sommer so n punt. Baie daar gery en (probeer) visvang.

Gaan met die familie weer Desember n draai maak. Sal jou bel vir n coke :)
 
.. EN toe wen ons die rugby!

:ricky:

(Wat van 'n 1150 GSA get-together in die Hel?)
 
My internet is alweer op 3 dae voor die end van die maand so ek kon niks foto's sien nie maar ek gaan gou 'n gig koop en weer oopmaak.Stofdonkie,daai klink mos nou na 'n lekker plan man :thumleft:
 
Top