How to solve 950 overheating?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

PHILIPKUHN

Race Dog
Joined
Nov 15, 2012
Messages
1,297
Reaction score
0
Location
KATHU NOORD KAAP
Bike
KTM 950 Adventure
Ek hou daarvan om technical te wees, sal altyd vir a moeiliker, stadiger pad soek, duine, draaie ens. Die naweek het ons teen dis Sishen treinspoor af gekom, dit was nouwel naby die 40C maar nie-te-min ek het by een vandie bree, op die treinspoor geklim, bietjie gesukkel om daar te kom, se maar die sukkel was 4min en die hele stadige (10km/h) trippie was 8min, toe ek anderkant kom is die 950 se heat gage heel vol en die bliksim kook.
In daai omstandigheide moet ek maar voor my kyk en die avontuur rontom my vermy. Dit werk nie vir my!!
nou hoe nou?

Kan ek groter radiator fit of nog fane of oilcooler, wat is die beste opsie?
 
Top