Man, gaan sommer in jou Hel in

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ai, lekker ou Johan!
Bly jy skryf en ry weer bietjie!
Dit reën nou lekker hier Britstown se kant en lyk asof De Aar se kant ook reën.
Wou by jou draai, maar fiets suip te veel olie so moet maar kortste pad huistoe!
Bly jy het darem net fiets laat rus!
 
Dankie Dorsland. Jy kon maar eintlik die Baviaans ook deur gewerk het. Seker daar sou nog dae vakansie oor wees. Dit is net so droog in die Suide van Namibia. Ek sien die karoo se grondpaaie is in 'n baie beter toestand as ons s'n in Namibia. Veral Solitaire - Walvisbaai. Ons ry die naweek Outjo toe vanaf Walvisbaai en sal kyk hoe lyk die pad vanaf Uis na Khorixas.
 
Ja [member=2352]Baches[/member] ek moet die Baviaans nog in sy geheel deurwerk.  Was al 'n paar keer van die Ooste kant af met die EC Bash deur maar nog nie entuit nie.  Dis jammer om oor Namibië se paaie te hoor, hulle was altyd die grondpadstandaard waarteen ander gemeet is. Daai Solitaire-WB stuk is seker oor al die toeriste?  Té harde banddruk en hoë spoed.  So 'n paar kilometer sinkplaat kan nog gaan maar om honderde kilometers so te ry maak mens moeg en 'n voertuig sommer nou ISM.

Ek ry een keer daar bo in Zambië teen die DRK, Chingola se omgewing.  Dis kamstig 'n teerpad maar meer slaggate as teerpad.  As ek reg onthou het 75km ons meer as 3 ure geneem om te ry. Breek 'n voertuig uitmekaar uit. Erger as 'n slegte grondpad, waaragtig. :eek:
 
Clockwork Orange said:
Uit die boonste rake uit!! Uitstekende RR. Dankie Dors :thumleft: :thumleft:

Bly om te sien jy skryf nog mooi Boeretaal daar tussen die bleekgesigte.  :lol8: :thumleft:
 
Oubones said:
Ai, lekker ou Johan!
Bly jy skryf en ry weer bietjie!
Dit reën nou lekker hier Britstown se kant en lyk asof De Aar se kant ook reën.
Wou by jou draai, maar fiets suip te veel olie so moet maar kortste pad huistoe!
Bly jy het darem net fiets laat rus!

Dankie OB, ek lees nou hoeka die avonture van Ou Bene op jou RR. Ruil jou CamelBak vir 'n Castrol 5 liter.  :lol8:
 
Baie dankie meneer. UITSTEKEND RR.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk

 
Thanks Blomme  :biggrin: :thumleft: Bly jy het dit geniet.  Ek gaan kyk elke nou en dan weer bietjie die fotos, net om myself te herinner.
 
Johan

You are a poet and a philosopher.

When I read this report ( and lots of your earlier stuff) I sense your intuitive embrace of landscape as metaphor, and movement in this landscape (on bike or foot) as soulfood ( not necessarily easily digestible...).

Your words exude the timeless essence of the Karoo, and invite all of us at our desks right now to get out there and dusty...

The resonance with some of the great masters of your language and culture, like Langenhoven and Marais, is obvious.

Heartfelt thanks...

 
Sjoe, thanks Ruffian for your very kind and complimentary words.  :) :thumleft:  Yes, I must concur that I generally see things from another perspective, especially the veld and open spaces. These are very special places to me and my time I spend there treasured.  I am thankful each day I am a farmer and spend the bulk of my time in the veld and outdoors.  My sanity (what's left of it  :ricky:) would surely be the worse off were it not for this.

On my return from my weekly town trips, my wife often asks me what's wrong, why am I so grumpy.  I give her a one word answer; "town". :lol8:
 
And I am very flattered that you would compare me to Langenhoven and Marais, although I am not sure the comparison is fair though.  8)  They, and others, truly were wordsmiths born of deep thinking and a fine sense of observation.
 

Latest posts

Top