Man, gaan sommer in jou Hel in

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
[member=16352]Matewis[/member] ek het dit baie op Abrahamskraal geniet, dit was verreweg die lekkerste oorbly van my kort rit.  Sal beslis weer daar gaan kuier.  Maar hou dit maar vir jouself, ons wil nie dat dit algemeen bekend raak nie.  :peepwall:

[member=2099]BlueBull2007[/member] thanks, the countryside remains beautiful, you know my feelings regarding the rest of South Africa.  And yes, that oopsie could've been nasty if I'd dropped the bike at one of the serious drop-offs. Particularly as there is practically no traffic on that road.
 
0012 said:
+1000

vreeslik lekker saamgery, baie dankie  :thumleft:  :thumleft:

Heel paar keer lekker gelag maar hierdie een vat die koek:
"Ek kon onwetend saam ETS en Cocky my poerdesmerdes geval het.  Ons kon groepafslag by die hospitaal gekry het.  Gelukkig is ek die beter ruiter en kom niks oor nie."

:imaposer:

Ek probeer om altyd net die waarheid te praat.  Eintlik kan daai ouens bly wees ek was nie saam hulle in die hospitaal gewees nie.  Daai oulike verpleegsters sou glad geen aandag aan [member=3042]ETS[/member] óf [member=12098]cocky[/member]  gegee het nie.  :pot: :lol8:
 
Dorsland said:

:spitcoffee:  :imaposer:
 
Ou ramkat of eerder ou Boerbokram so n bek moet jêm kry!! :lol8:
 
0012 said:
Lem said:
Jislaaik Dorsland

Ek het gewonder wat van jou geword het. Soos altyd, voortreflik mooi geskryf in kleurvolle Afrikaans met puik fotos  :thumleft:

+1000

vreeslik lekker saamgery, baie dankie  :thumleft:  :thumleft:

Heel paar keer lekker gelag maar hierdie een vat die koek:
"Ek kon onwetend saam ETS en Cocky my poerdesmerdes geval het.  Ons kon groepafslag by die hospitaal gekry het.  Gelukkig is ek die beter ruiter en kom niks oor nie."

:imaposer:
Dit maak seer, any n man diep, was mos Nie nodig nie. Hoe moet ek en ETS nou voel :'( :'( :'( :'(
 
Dorsland said:
0012 said:
+1000

vreeslik lekker saamgery, baie dankie  :thumleft:  :thumleft:

Heel paar keer lekker gelag maar hierdie een vat die koek:
"Ek kon onwetend saam ETS en Cocky my poerdesmerdes geval het.  Ons kon groepafslag by die hospitaal gekry het.  Gelukkig is ek die beter ruiter en kom niks oor nie."

:imaposer:

Ek probeer om altyd net die waarheid te praat.  Eintlik kan daai ouens bly wees ek was nie saam hulle in die hospitaal gewees nie.  Daai oulike verpleegsters sou glad geen aandag aan [member=3042]ETS[/member] óf [member=12098]cocky[/member]  gegee het nie.  :pot: :lol8:
Oom moet net onthou, spoed is wat tel, daar verpleegsters het vroeg en vinnig holle pak gevat :pot:
 
Ek het weer gehoor dis uithouvermoë wat vir meer tel.

Met motorfiets ry én met nursies. :peepwall: :lol8:
 
cocky said:

Jy doen dit verkeerd... of swaai jy daai kant toe!  :eek:  :patch:
 
Dorsland said:
Ek het weer gehoor dis uithouvermoë wat vir meer tel.

Met motorfiets ry én met nursies. :peepwall: :lol8:

Ook gehoor die geheim is om bo te bly en nie af te val nie?
 
cocky said:
Dorsland said:
0012 said:
+1000

vreeslik lekker saamgery, baie dankie  :thumleft:  :thumleft:

Heel paar keer lekker gelag maar hierdie een vat die koek:
"Ek kon onwetend saam ETS en Cocky my poerdesmerdes geval het.  Ons kon groepafslag by die hospitaal gekry het.  Gelukkig is ek die beter ruiter en kom niks oor nie."

:imaposer:

Ek probeer om altyd net die waarheid te praat.  Eintlik kan daai ouens bly wees ek was nie saam hulle in die hospitaal gewees nie.  Daai oulike verpleegsters sou glad geen aandag aan [member=3042]ETS[/member] óf [member=12098]cocky[/member]  gegee het nie.  :pot: :lol8:
Oom moet net onthou, spoed is wat tel, daar verpleegsters het vroeg en vinnig holle pak gevat :pot:

Terwyl julle so baie praat het ek hulle almal stilletjies reggesien!!
 
ETS said:

Jou ou spogter
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Ou ramkat of eerder ou Boerbokram so n bek moet jêm kry!! :lol8:
Jy weet wat hulle se ne: Hoe ouer die bok hoe harder die horing.....  :pot:
 
Dorsland said:
Leo said:
Mensig, hoe bly is ek ek het hierdie RR nou raak gelees. Ek het sommer nou weer spoed vir die dag.

Dankie Dorsland, pragtig geskryf. Bly om te sien daar is nog mense wat die klein dingetjies in die lewe raaksien en nie net voort donner in 'n ewige "ratrace" nie.  :thumleft:

Jy vul my hart met boeretrots  alhoewel ek 'n stadsjapie is 8)

Dankie [member=12]Leo[/member].  Hulle sê mos, nes jy dink jy die "ratrace" gewen het, dan is daar vinniger rotte.  :lol8:

rotresies......jy het mos met die Tenere gery.... :peepwall:

Mooi geskryf Johan. Dankie :thumleft:
 
Boerbok said:
Dit was nou ‘n voortreflike storie, uit die boonste rakke!  :ricky: :thumleft:

Al wat ek kan sê is ek hou van jou forumnaam  :thumleft: :biggrin:
 
Skaiidawg said:
rotresies......jy het mos met die Tenere gery.... :peepwall:

Mooi geskryf Johan. Dankie :thumleft:

Ek moet eintlik vir jou dankie sê, dis jy wat my agterent geskop het om weer iets hier te skrywe.  :thumleft: :ricky:
 
ClemS said:
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Ou ramkat of eerder ou Boerbokram so n bek moet jêm kry!! :lol8:
Jy weet wat hulle se ne: Hoe ouer die bok hoe harder die horing.....  :pot:

Julle ouens moet na ou Clem luister, hy weet duidelik waarvan hy praat.  :lol8:
 
Dankie Dors...

RR's soos die wat die forum weer styl en mening gee...
 
Latest posts

Top