Howzit

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Duke916

Race Dog
Joined
Nov 14, 2010
Messages
1,960
Reaction score
34
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Arrie hier , het per ongeluk op die site beland en ek smaak hom  MOERSE !!! Het in die vroee 80s al begin grondpaaie doen maar met pad fietse , was hel gewees  :biggrin: Was altyd maar n Honda en kTM fan gewees as dit by DS kom , maar vandat ek oor is na die GS  dink ek nou anders  :thumleft: en my verloofde geniet hom net so baie . Ons doen graag toere en probeer teer soveel moontlik vermy  :ricky:
Groetnis
 
Top