HtB enne die ECO GS Challange

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 19, 2010
Messages
2,295
Reaction score
1
Location
Phalaborwa
Bike
BMW R1200GS Adventure
Nou julle Maters hette nou al vir my ennie ou BUFFELTJIE gesien op onse ou land se teer paaie!!! En van julle wat gelukkig was! vir my enne die ou Buffeltjie op NAM se grond paaie :patch: :patch: :patch: NOU toe die KERELTJIE BAIE jonk was met soo 300Km op sy ou klokkie toe tackle ons mossie ou "BMW ECO challange daar in Klokkelaan se wereld!! Dit was mos nou so n jaar of 3 gelede :peepwall: NET om te wys onse twee issie bang ......of pissies vir daai ÖFFROAD"nie!!! So n ou klein RRtjie!...............SOO hier kom daai ÖF"FROAD RR :ricky: :ricky:
 
Top