My seun se TTR230 het probleem, klink of hy 'n rev limiter inhet op hoë rev's, maar ek's seker die fiets te eenvoudig daarvoor. Hy sukkel om lekker spoed te kry in toprat. en as jy agter hom ry stink hy na ongebrande petrol. Hy het aftermarket Xhaust op, kan dit die verskil wees dat hy te ryk loop?
Nog nie die vergasser bekyk, kan hy gestel word? Wat dalk van te hoë floatlevel?
Nog nie die vergasser bekyk, kan hy gestel word? Wat dalk van te hoë floatlevel?