Riaanrw
Race Dog
Ek wil net se dit is n baie mooi bike die. Sal darem lekke ry op die enetjie. :ricky:
https://johannesburg.gumtree.co.za/c-Cars-Vehicles-motorcycles-scooters-Husqvarna-TXC-450-W0QQAdIdZ349939968
Ek is dalk in die mark vir n Husgvarnatjie/husabergie. Wat stel julle manne met die kennis van die bikes voor.
Ietsie wat darem so bietjie lang pad ook kan doen? My grootste vereiste is die bike moet lig wees. 110-130kg dry.