Iemand lus vir n kort tippie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kuifie

Race Dog
WD Supporter
Joined
Mar 12, 2007
Messages
3,004
Reaction score
15
Location
Philadelphia, Western Cape
Bike
BMW R1200GS
Ek ry Donderdagoggend vroeg Carnarvon toe. Kry vir TCS da. Drink en drink en slaap in die hotel. Alles is klaar geboek. Ry die vrydag via Dwarskersbos terug kaap toe. Ek gaan met my Tiger 1050 so gaan net teer gooi. via N7 :thumleft:
 
Top