Itchy Boots - New Season

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Wonder hoe lank voor sy dié een in 2 breek.
Ons weet nou nognie wat presies so spesiaal is aan die spesifieke Tenere is nie maar ek glo darem hy sal die "abuse" beter hanteer as 'n CRF van die fabriek af.

Klink my baie mense dink sy is stupid om dit te doen maar ek dink dis 'n cool idee. Hulle is tog bekend as baie betroubare fietse?
 
Dis n cool, unicorn bike wat effe te groot vir haar is. That's it.

Daar's veel meer waarde vir kykers in n RTW trip op n stock bike wat enigiemand vandag kan koop.

Nog meer so as daardie stock bike te "onbetroubaar" sou wees, of te "race ready" etc

Dis basies geen meganiese uitdaging om met een van die mees betroubare vervoer middels op planeet aarde, om die wêreld te toer.
 
Dit is 'n geldige punt.
 
Ek verstaan steeds nie werklik haar keuse nie.
Al is die fiets meganies eenvoudig, het sy steeds nie vermoë om self daaraan te werk nie. Fiets lyk sommer dadelik te hoog en swaar vir haar. Met die vrag wat sy gewoonlik saamry kan dit uitdaging raak.

Maar ek is nie een om te praat nie…… dink nie ek kies altyd die regte tool vir job nie, maar maak eerder besluite gebasseer op wat my hart roer. Miskien het Itchy êrens met die bikes te doen gekry en het n vlammetjie begin brand…..
 
Maar sy word nie gesponsor deur n fabrikaat nie en dis nie haar doel om enige iemand se motorfietse te verkoop nie. Trip kom eerste vir haar en die kykers. Watter bike dit is dalk minder belangrik.
Ek dink tog daars n tipe "coolness" met die 1987 ou bike, en gaan haar viewer total seker maar opstoot
Dink so
Ek sal nogal nou seker nou en dan gaan loer, NET omdat sy met n ou Tenere ry
Jammer syt nie die vorige model gevat nie, die een NET na die 34L, maar ook met die happy knoppie
 
Ek verstaan steeds nie werklik haar keuse nie.
Al is die fiets meganies eenvoudig, het sy steeds nie vermoë om self daaraan te werk nie. Fiets lyk sommer dadelik te hoog en swaar vir haar. Met die vrag wat sy gewoonlik saamry kan dit uitdaging raak.

Maar ek is nie een om te praat nie…… dink nie ek kies altyd die regte tool vir job nie, maar maak eerder besluite gebasseer op wat my hart roer. Miskien het Itchy êrens met die bikes te doen gekry en het n vlammetjie begin brand…..
Ek sien die ding se basic specs:
Wet 175
Dry 155
Seat 890 (haar seat is darem redelik laer)
5 speed
34 kW
Fuel tank 24 liter
.....daai ou goete is mos maar redelik lig
 
Stem saam dat sy ander tipe kykers sal trek.
Ek, sal bv weer minder belang stel, so dis +- op kykers.

Persoonlik het ek na video's soos dust to glory, uit gegaan en n XR gaan koop.

My CRFX, ook, na die videos van Quinn Cody se Baja trip.

Lyndon het my oorreed maar kon nie 690 bekostig nie
 
Top