Itchy Boots - New Season

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek gee nie eintlik om wat sy ry nie. Dis interresant vir 'n dag of twee, maar dan gaan dit oor die plekke, die paaie en haar ervarings daarvan.
Ja ek glo ook n groot deel van die mense wat kyk ry nie eers motorfiets nie
 
Ja ek glo ook n groot deel van die mense wat kyk ry nie eers motorfiets nie
Ek stem, ja.

Daarby het sy nou al derduisende kilometers met verskillende fietse gery. Ek reken sy is redelik goed gekwalifiseerd om vir haar 'n fiets te kies.
 
Reken sy moes Kove 450 Rally gekies het.

Sal baie potensiële nuwe eienaars se aandag getrek het.
Anti-China naysayers ook.
+ ouens soos ek, wat gewoon wil sien hoe goed so n bike hou.
*Edit*
Plus mense wat nie eers bike ry nie
Plus die wat die scenery wil sien.

Daar's veel minder om te leer uit n Tenere soos dié, want hy't homself al vele kere bewys oor sy 30+ jaar leeftyd
 
Reken sy moes Kove 450 Rally gekies het.

Sal baie potensiële nuwe eienaars se aandag getrek het.
Anti-China naysayers ook.
+ ouens soos ek, wat gewoon wil sien hoe goed so n bike hou.
*Edit*
Plus mense wat nie eers bike ry nie
Plus die wat die scenery wil sien.

Daar's veel minder om te leer uit n Tenere soos dié, want hy't homself al vele kere bewys oor sy 30+ jaar leeftyd
Sy het die service intervals genoem as n besluit in n bike, dink op Kove is 2000km ? Andersins het die bike alles.
 
Fact remains if that Tenere still has a 37 year old CDI, rebuilt carb, wiring harness etc it's still going to be quite a feat for it to do a global trip. But I'm confident the old war horse will do it (y)
 
Ek glad nie, hulle le nou nog oor hulle boardroomtable en hik vanni lag!
Maar, dit sou n novel way van sponsorship-bedel wees hmm? 😋
Dis sekerlik nie onmoontlik nie, maar ek twyfel steeds. Sy is belangrik, maar nie so belangrik nie.
 
Does it look like she has been enjoying the time eating home cooked meals?
#askingforafriend
I was wondering if it was the camera in the car that made is look like that, but maybe home cooking has done a number on her appearance :p
 
Bedel 'n sponsorship?

Koop 'n ou bike. Spandeer meer as wat 'n nuwe kos om dit deur een of ander top Duitser te laat herbou? Klink vir my na 'n duur plan.
 
Top