Itchy Boots - New Season

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nou hoe kan jy dan 'n opinie gee?
Wees bly ons kyk dit nie, dan sou ons opinies jou seker sooibrand gee.

"My bike broke in two'..."Hellish"..."destroyed"...nee wat, as sy Graham Jarvis was, en die aksie daar, ja wel, maar ek glo om n video van sommige

60/60 ouens te kyk sal heelwat meer opwindend wees.
 
Nou maar kyk dan videos van ouens van die 60/60 ouens. Ek is seker jy sal dit geweldig geniet. Elke outjie het mos maar sy ou dingetjies.
 
Terwyl die 60/60 ouens wel meer opwindend as Itchy sal wees, is hulle nog steeds tragies vervelig.

Verduidelik dit my siening van Itchy tot jou bevrediging?:cool:
 
Nee. Jou siening van Itchy is onbelangrik, onbenullig en onbeholpe. Verduidelik dit my siening van jou siening?
 
Geensins.

Jy probeer net jou eie vooroordele hier, op n onbeholpe wyse, verduidelik.

En soos verskeie lede al hier genoem het, as Itchy n man was sou jy ook nie kyk nie.;)
 
Net soos jy jou eie vooroordele op onbeholpe wyse weergee. Geen verskil tussen ons nie.
 
I honestly think all the click baity titles are to best dial into YouTubes algorithms. Earlier in the year I recall watching a clip where they showed how much better one could do with a vid based on click bait type wording and thumbnails due to the algorithms.

So I would assume she is playing to the system, though at the same time she is alienating potential viewers.
 
Dit het gereën :rolleyes:

Iron Man Eye Roll GIF
 
I honestly think all the click baity titles are to best dial into YouTubes algorithms. Earlier in the year I recall watching a clip where they showed how much better one could do with a vid based on click bait type wording and thumbnails due to the algorithms.

So I would assume she is playing to the system, though at the same time she is alienating potential viewers.
She is earning a good amount of money and possibly alienating a small number of "gatvas" old farts. 😜
 
Top