Itchy Boots - New Season

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Die girl ry nogal vinnig, of verbeel ek my.
Dalk is dit maar net ek
Alles lyk vinnig op gravel vir my
Maar sy ry daai 1VJ lekker, no issues!
Nee sy ry oor die algemeen baie stadig. As jy van die overhead videos kyk sal jy sien.
Ek dink dis gedeeltelik die rede hoekom sy al so baie km op bikes kon aflê sonder baie ernstige ongelukke.
 
She rides within her comfort zone, I can respect that.

Especially if as you noted, she is travelling long distances. It is better to actually get to the destination vs calling the ride off with a crash (EDIT) .. although she has taken the crash out of a ride route already :p
 
Drone also need to track and keep up
 
Nee sy ry oor die algemeen baie stadig. As jy van die overhead videos kyk sal jy sien.
Ek dink dis gedeeltelik die rede hoekom sy al so baie km op bikes kon aflê sonder baie ernstige ongelukke.
Sy ry stadig in die overhead videos omdat die drone haar volg ek jy moet maar altyd 'n ogie op die drone hou om te kyk of dit jou nog volg, sy ry aansienlik vinniger as sy net footage met gopro afneem.
 
Is daai goed nie duurder as dit nie?

Voel vir my die gemiddelde tiener het 'n R20k drone.
Ek praat onder korreksie maar ek dink dit is die drone wat sy gebruik:

DJI Mavic Air.jpg
 
I have not seen thus far how she pays for petrol. Would she be using card or cash? I would guess card. I love those little towns in the mountains. Some even surprise me they have electrical supply.
She normally has cash on her!!!
 
She rides within her comfort zone, I can respect that.

Especially if as you noted, she is travelling long distances. It is better to actually get to the destination vs calling the ride off with a crash (EDIT) .. although she has taken the crash out of a ride route already :p
This is why, when travelling long distances solo, you do not need a competition bike with ultra long-travel suspension.

You need more comfort, and RELIABILITY.
 
Sy ry stadig in die overhead videos omdat die drone haar volg ek jy moet maar altyd 'n ogie op die drone hou om te kyk of dit jou nog volg, sy ry aansienlik vinniger as sy net footage met gopro afneem.
Ek praat onder korreksie, sy kon dalk al haar setup verander het, maar ek is seker sy het iewers genoem (op 'n ou trein brug in S-Amerika) dat sy die drone self vlieg terwyl sy ry en nie die "tracking" funksie gebruik nie.
 
Ek wil actually die girl se ouer Episodes ook beginne kyk.
Veral die scenery, dis kwaai nice.
As dit nie vir daai ou Tenere was nie sou ek nooit rerig gekyk het nie.
Moerse nice
 
Top