mtbbiker
Race Dog
- Joined
- Apr 17, 2009
- Messages
- 515
- Reaction score
- 0
- Location
- Centurion
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
Hallo al die honde. Ek moet nederig omverskoning vra vir my voorbarigheid :-[ (Ou probleem van my om by die einde uit te kom sonder om die instruksies eers te lees :biggrin
Ek vra omverskoning omdat ek myself nog nie voorgestel het nie maar alreeds aan 'n paar gesprekke deel geneem het sonder om myself voor te stel. :
Wel hier is ek, ek bly in Centurion en pendel in die week Midrand toe met die "Geel Raser" (DRZ400) en oor naweke as ek nie erens Bergfiets ry nie (my ander passie) gaan soek nuwe grond paaie :thumleft: