K80S

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hoorn

Pack Dog
Joined
Mar 30, 2012
Messages
87
Reaction score
0
Location
Wes-Kaap
Bike
Yamaha XT 660 Z
I joined the Wild Dogs a month or two ago in order to go to the EC Bash in Baviaanskloof. I thoroughly enjoyed the bash which was organised very well.
Sedertdien maak ek gereeld 'n draai op die forum en is verbaas oor die geweldige verskeidenheid onderwerpe waaroor 'n mens kan lees. Ek geniet veral die RR baie asook die by tye skerpsinnige humor. 
Laastens, 'n foto van my eerste motorfiets (al was dit nie 'n "adventure bike" nie het ek baie grondpaaie daarmee gery):
 

Attachments

  • eerste motorfiets.jpg
    eerste motorfiets.jpg
    384.5 KB
Top