Kaapstad na Messina - Ooskus op

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Morokai

Pack Dog
Joined
Mar 17, 2013
Messages
347
Reaction score
0
Location
Stanford
Bike
Suzuki DR650
Ek beplan n solo trip wat in die volgende paar dae sal wegspring. Tyd is nie n kwessie nie, maar wil graag op kersdag in Louis Trichardt arriveer.

My plan is om so na as moontlik aan kus en grens te ry, soveel grondpad as fisies moontlik. Wild camping, cheap backpakers, biltong en bier.

So as daar enige advies gegee kan word sal dit baie wardeer word. asook basecamp roetes van paadjies wat ek moontlik kan ry sal ook wardeer word.
 
Top