michnus
Bachelor Dog
flipped jy doen lekker RR's thanks Ama. :thumleft:
boere said:Dit lyk moerse lekker. Hoe hanteer die GS die sinkplaat paaie?
Ama ride ride said:Little did I know that this RR would be my last on the most awesome bike I even owned. In the 3 years I owned her and doing 1000's kms solo all over SA she only failed once to carry me safely home. Death battery. (thanks Plottie and billbob)
She even carried me 250km far with a 50/50 mix of petrol/diesel in her tank.
A chapter in my biking life is now over and closed. The next chapter is a bit blank but I already started looking around and doing sums. Not much to chose from after you was spoiled by one of the best.![]()
Baie nice RR dankie dat jy dit met ons deel, ons het 'n crusher op die myn gehad en dus het ek baie daar gekom maar dit was ongelukig nie met my bike nie. Baie lekker plek vir 'n bike.Ama ride ride said:Some information on the mine.
As ek reg onthou het hulle laas jaar begin bou aan die myn ...en hulle begin volgende jaar daar myn (bogrond)
Die skaal van dinge daar is mind boggeling. Bv die hoeveelheid water wat hulle uit die grond moet uitpomp om die opencast pit droog te hou ....en ek dog die Noord Kaap is 'n droë plek.
Die myn is deel van Kumba en die naam is Sishen South.
https://www.kumba.co.za/ops_sishen_south.php
.
Ama ride ride said:![]()
My name is Ama ride ride and the sands of the Kalahari made me jags……