Kalahari sand made me horny - Upington work trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
flipped jy doen lekker RR's thanks Ama.  :thumleft:
 
Some information on the mine.

As ek reg onthou het hulle laas jaar begin bou aan die myn ...en hulle begin volgende jaar daar myn (bogrond)

Die skaal van dinge daar is mind boggeling.  Bv die hoeveelheid water wat hulle uit die grond moet uitpomp om die opencast pit droog te hou ....en ek dog die Noord Kaap is 'n droë plek.

Die myn is deel van Kumba en die naam is Sishen South.
https://www.kumba.co.za/ops_sishen_south.php

.
 
A hauntingly lonely road to some-where, without commitment, wanting to be no-where, but alone, is a dream for most.

Thanks ... Ama Ride Ride ... for allowing many of us to share your thoughts and vision through this excellent ride report and pictures.

Keep your feet on the pegs and your eyes on that next horison.
 
Little did I know that this RR would be my last on the most awesome bike I even owned. In the 3 years I owned her and doing 1000's kms solo all over SA she only failed once to carry me safely home. Death battery. (thanks Plottie and billbob)

She even carried me 250km far with a 50/50 mix of petrol/diesel in her tank.

A chapter in my biking life is now over and closed. The next chapter is a bit blank but I already started looking around and doing sums. Not  much to chose from after you was spoiled by one of the best. ;)

 
Awesome Dude, did similar routes with Usurper recently on our nam/Bots trip.

Glad to hear pony has been so good to you. Whats next? Super10?
 
Ver in die ou Kalahari

Daar by die Malopo

Gee my die ou Kalahari

Die ou Kalahari bo





Wyd lê die eindlose vlaktes

Kameeldoringboom en sand

Eensame, vreedsame wêreld

Die ou Kalahari land



Koor



Sonbesies sing in die bosse

Die hittige son te versmaai

Rooi Afrikaner osse

Sien jy om elke draai



Ver in die ou Kalahari

Daar sing die boere so

Gee my die ou Kalahari

Die ou Kalahari bo



Koor



Sonbesies sing in die bosse

Die hittige son te versmaai

Rooi Afrikaner osse

Sien jy om elke draai



Ver in die ou Kalahari

Daar sing die boere so

Gee my die ou Kalahari

Die ou Kalahari bo



Ver in die ou Kalahari

Daar by die Malopo

Gee my die ou Kalahari

Die ou Kalahari bo



Wyd lê die eindlose vlaktes

Kameeldoringboom en sand

Eensame, vreedsame wêreld

Die ou Kalahari land



Ver in die ou Kalahari

Die ou Kalahari bo!


Was nou so paar dae gelede daar deur en die liedjie was my gunsteling!!
 
Ama ride ride said:
Little did I know that this RR would be my last on the most awesome bike I even owned. In the 3 years I owned her and doing 1000's kms solo all over SA she only failed once to carry me safely home. Death battery. (thanks Plottie and billbob)

She even carried me 250km far with a 50/50 mix of petrol/diesel in her tank.

A chapter in my biking life is now over and closed. The next chapter is a bit blank but I already started looking around and doing sums. Not  much to chose from after you was spoiled by one of the best. ;)


Ama - we had a discussion last night amongst friends - had to do with memories and material goods.

Funny how the memories of friends, family and amazing trips like that stick with you forever and you can always refer back.... we are missing the bus here in life. True wealth and riches are not the material things (TV, Hi-fi's,cars, houses etc) but our friends, family and memories.

That RR of your was just pure lekker man............... I've read it before and read it all again now.............. like a good book!

Tell us when the next one comes up.... I'd like to subscribe as well!  - Alles vannie beste ou maat!
 
Ama ride ride said:
Some information on the mine.

As ek reg onthou het hulle laas jaar begin bou aan die myn ...en hulle begin volgende jaar daar myn (bogrond)

Die skaal van dinge daar is mind boggeling.  Bv die hoeveelheid water wat hulle uit die grond moet uitpomp om die opencast pit droog te hou ....en ek dog die Noord Kaap is 'n droë plek.

Die myn is deel van Kumba en die naam is Sishen South.
https://www.kumba.co.za/ops_sishen_south.php

.
Baie nice RR dankie dat jy dit met ons deel, ons het 'n crusher op die myn gehad en dus het ek baie daar gekom maar dit was ongelukig nie met my bike nie. Baie lekker plek vir 'n bike.

Jy het regs af gedraai buite Postmansburg  na die myn toe in plaas van om reguit aan te hou na Witsand toe. Ek is al 'n paar keer by daai hek in en glo my daai ouens is baie streng op veiligheid, eintlik 'n pyn in die gat. Ons moes eenkeer 'n lowbed stuur om ons crusher uit die myn uit te vat sodat vier boute met gas af gesny kon raak want die myn se reels is as die ou wat met gas werk nie die regte papiere het nie mag hy nie op die myn werk nie maar wel buite die myn se grond. So dink vir jou self wat het dit gekos om daai vier boute af te sny.
 
Ek sien nou eerd die RR. Dit lyk bevange lekker  :thumleft: Ek wonder of die huis nog beskikbaar is... dit lyk na 'n lekker plek om weg te breek vir 'n naweek.
 
That is what the Northern Cape is like boys!!!!!!
Nice RR, Ama!!!!
 
Ama, welkom in MY wêreld. Ek bly in Kathu en werk elke dag op Sishen South ( sy nuwe naam is Kolomela Mine ). Jammer ons kon mekaar nie erens kry vir `n bier nie...volgende keer gaan ek en Hakbos jou voorlê!

Nice RR!!

Groete
 
Ama ride ride said:
IMGP0111-2.jpg

My name is Ama ride ride and the sands of the Kalahari made me jags……

Seems like the Kalahari also makes you jaag!  :biggrin:

Nice one, Ama!  :thumleft:
 
AMA, ek's seker "this beats the bush out of De Aar"?  Dankie vir 'n awesome RR en nice pics.  Laat mens verlang.......
 
Top