Kampeerplek in Paarl/Wellington Vrydag aand

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

DaddyK

Pack Dog
Joined
Dec 26, 2012
Messages
314
Reaction score
10
Location
Strand, Western Cape
Bike
BMW R1200GS
Ek beplan 'n naweek rit vir my en my seun komende naweek. Ongelukkig besig met werk tot laat middag Vrydag en kan nie ver ry nie.

Soek 'n plekkie in die omgewing van Paarl/Wellington waar ons vir die nag kan tent opslaan en 'n worsie braai voor ons Saterdag oggend die pad aandurf.

Nie een van ons is regtig grondpad gewoond nie en hy het reeds gesê dat hy nie wil grondpad ry nie. Sy mediese toestand laat ook nie toe dat ons kan kanse vat met val ens nie. Dit gesê, 'n plekkie iewers op 'n plaas sal lekker wees.

Enige voorstelle?
 
Top