SuperDave
Race Dog
Ek's opsoek na 'n lekker camping spot in die Waterberge...!
Hierdie is wat ek in gedagte gehad het:
- Dalk teen 'n rivier tussen die berge of 'n rivier naby waar mens kan gaan sit
en chill.
- Bosserig met mooi views.
- Gee nie veel om vir swembad, as daar is is dit 'n bonus. Bar is dalk meer belangrik! ;D
- Ek moet kan pillion soontoe...SWAMBO is glad nie gemaklik met die grond nie so as
daar grond is moet dit moerse mooi grond wees!
Eintlik soek ek net 'n mooi plekkie wat ek mag ingaan met 'n bike...! :thumleft:
Enige iemand met idees? DeepBass...?
Hope dankie!