AAK
Race Dog
- Joined
- Feb 4, 2010
- Messages
- 553
- Reaction score
- 26
- Location
- Fraserburg, Northern Cape
- Bike
- KTM 990 Adventure
Jis ouens
Ek het al 'n paar posts gemaak op die forum en bikes adverteer, maar moet in my skuld val.....het myself nog nie bekend gestel nie. Ek boer tussen Fraserburg en Loxton in die Noord Kaap. Ons plaas is naby die grondpad, en hier is baie bikes wat hier verbygaan, veral in die winter.
Wel ek is seker van die ouens wat hier ry is members van die forum........so val bietjie in vir 'n koffie. Ons beplan om een of ander tyd kampgeriewe en ook kamers in te rig uitsluitlik vir adventure bikers.
Plaas is so 25km uit Fraserburg op die Loxton pad.
Ek en vrou doen tans die enduro ding. Maar definitief later as ek mooi groot is sal daar 'n 990 in die garage moet wees!!!!
Dankie vir 'n great forum.
Hein