Klim Gear

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

jpvdwal

Pack Dog
Joined
Jul 22, 2008
Messages
127
Reaction score
2
Location
Klerksdorp NW
Bike
BMW R1200GS
Het iemand al Klim toerusring gebruik.Hoe is die kwaliteit en het dit goed gehou?Ek wil van Amerika af bestel.Is hulle grootes standaard of n groot of klein maak?Wil Klim Transverse suit bestel maar is bang die grooters verskil.Hoe ver gelyk Klim met BMW se klere?
 
Top