Barrie
Pack Dog
'n Lekker kuier op Klipplaat Hotel, vreeslik dankie aan Skaapkop en Kowyt wat weereens great reelings getref het, en ons verskaf het van lekker kos en 'n lekker kuier, dankie ook aan Jacques Arend van Algoa FM vir die lekker musiek! en so ook aan almal wat saam gekuier het en ook van baie ver af gekom het, altyd lekker om weer almal te sien.