Kloofstap by Die Mond ( Tankwa Karoo )

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Flatout

Race Dog
Joined
Oct 24, 2010
Messages
1,236
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Honda TransAlp XL700V
Ek en my dogter ry Saterdag oggend, 3/11/2012, na Die Mond in die Tankwa Karoo. Ons gaan die middag so ver as moontlik in die kloof op stap vir oefening, moet nou fiks raak vir die somer aktiwiteite.    :)   Beplan om ook Sondag oggend iets te doen voordat ons terug kom.
Daar is nog kamplek asook huisies beskikbaar as iemand ook nog sou belangstel om te kom. Weet Robin Brown hulle is ook daar.

Tel    023 317 0668   Die Mond

Die afstand soontoe is dieselfde vanaf Ceres as die Oasis. Reg oorkant die Oasis aan die karoo kant van die bergreeks.
 
Top