Vis Arend
Bachelor Dog
- Joined
- Nov 14, 2010
- Messages
- 12,335
- Reaction score
- 2,827
- Location
- King William's Town
- Bike
- Honda CRF-250 Rally
Chris, daai is 'n moeilike vraag. Ek het lang pad uit op die D503 paar keer met 4X2 gery sowel as met 'n Yota Avanza. Nog nooit my 4X4's wat ek gery het in vierwiel gesit op daai pad nie. Die kort kant in en uit al gery met 'n Skyline en 'n treiler op die hak. Dan bygesê, ek het vriende wat saamgery het en vasgesit het met 'n 4X4 op daai selle pad en Magda hulle het al paar keer toeiste met 4X4 voertuie op daai pad gaan help wat vasgeval het. Hulle kinders het daai plaas al platgery met 'n Nissan 1400 bakkie, so dis doenbaar met 'n 4X2.Nou al die videos gekyk!!!
VA die 503 sal n 4x2 bakkie hom heelpad kan loop of met mens n fo x fo hê vir hom? Reen tyd is die sand seker stywer as Aug/Sept?