Dankbaar, terwyl ek so sit en foto's laai pik ek so traan of wat, joh, daai Kalahari het diep in ons harte gekruip. Foto's kan natuurlik nooit wys hoe dit werklik daar is nie, maar 'n mens kry 'n idee. Jy wat in die Kalahari boer sal weet.Hel, dis pragtig Louis!!!
Ek kry so heimwee, ek ry sommer nou Kalahari toe. Die kantoor wil nie werk as ek die foto's so sit en kyk nie.
Vierde, as nodig drop na derde, maar as jou momentum reg is "float jy oor. Luister na die Vid, jy behoort daar te hoor. Daar was een duin wat ek kon onthou waar ek tweede toe moes drop. Ek het so gemiddeld 80km/h gehou, bietjie vinnig vir daai tweespoor, maar ek het probeer wegkom van die koue.VA watter gear storm jy daai duine? Derde change terug 2de toe net voor die kruin?
Daai twee plaaswerkers het seker lank daai aand om die vuur gesels oor die mouterbikekar wat hulle gesien het!!
Hanne was amper afgevries maar verder tjoepstil. Maar sy is 'n ou yster, sy kla nie, sy geniet dit net soveel.Ek het so gemiddeld 80km/h gehou,
Ek sien daai 80 op jou speedo dis blerrie vinnig, het jou navigator/hek remote nooit iets geuiter?!!
Dankie , baie geniet, kan jy net asb ver duidelik, as jy so in die dik sand ry, moet jy soort van counter stearing doen met die "drag" van die syspan na links?Hat's off, well done, uitsteekend en dankie waardeer die moeite vir deel weet daar gaan baie werk in. Defnitief n bucketlist land om te gaan verken, julle praat met groot pasie en liefde van Namibia .
Ry nog lekker saam.
Just a pleasure, enjoy.Really enjoying this ride report
thanks for sharing with us
Dankie ou Diffie, julle sal Nam baie geniet. Ons sal nog vorentoe praat, ek sien jy is 'n man wat doen.Hat's off, well done, uitsteekend en dankie waardeer die moeite vir deel weet daar gaan baie werk in. Defnitief n bucketlist land om te gaan verken, julle praat met groot pasie en liefde van Namibia .
Ry nog lekker saam.
Yip, daar's redelik counter steering, maar onthou, baie minder as op teerpad. Teer het baie meer weerstand as sand, so al is die sand dik, as jy eers bietjie spoed opgetel het, dan verdwyn daai erge weerstand, sand gee mos meer mee. As jy wel 'n baie sagte dik "patch" vang moet jy maar mooi klou, maar soos met enige ander voertuig, jy leer hom ken en pas aan met die padoppervlak. 'n Ander wenk, as jy daai tweespoor kyk, sal jy sien hy het lekker walle aan die kant, ek gebruik daai walle om die rig in die pad te hou, as daar baie "drag op die sidekar is, ry ek die sidekar se wiel wal se kant toe, dan raak die "drag" ligter want die sidekar raak hoër as die bike. Werk soos 'n bom.Dankie , baie geniet, kan jy net asb ver duidelik, as jy so in die dik sand ry, moet jy soort van counter stearing doen met die "drag" van die syspan na links?
Thx @GrunderHierdie is baie lekker lees. Dankie
Thx @Sheepman , yeah, one can just not help to fall in love with the place.Excellent report Vis Arend Through your ride story and beautiful pics I re - live my one and only trip to the Koes area of a couple of years back, when me and a few mates went hunting in the Kalahari dunes on a farm owned by Piet Scholtz. I fell in love with that massive, beautiful "nothningness" and must definitely make a plan to go back there !