Kom ons hoor wat se julle KTM manne.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Manic

Grumpy Mutt
WD Vendor
Joined
May 24, 2007
Messages
23,288
Reaction score
8,135
Location
ORANIA
Bike
BMW (all models)
Sal dit wise wees om nou n splinternuwe 990 Adventure te koop?
Of nou maar wag en sien wanneer die 1190 op die vloere kom, en hoeveel stock hulle gaan he.
Ek weet die Demos kom blykbaar oor 2 weke, en stock omtrent daarna ook oor 2 weke.
En dan hoor ek van Dealers wat sit met 7 deposits van R20 000 elk, so ek is nou nommer 8.


My gat jeuk, en as hy jeuk, dan JEUK hy.

Maar ek wil nou ook nie kak aanjaag en myself skop nie.


Waar is die baie slim KTM manne wat my kan uithelp hier vandag  :thumleft:
 
Top