Koop dalk ñ Dl 650 ( Het my DL gekoop)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 26, 2012
Messages
2,866
Reaction score
1,230
Location
Oudtshoorn
Bike
AJS (all models)
Gaan saterdag kyk na ñ DL 650, en glo ek gaan hom vat. Paar dinge wat ek wil weet.

Is die bande tubeless? (Nog nooit so iets gehad nie)
Kan ek gewone mitas opsit of kry jy spesiale tubeless bande?
Wie is die suzuki man op die forum vir parte?

Enige iets waarna ek moet uitkyk voor ek koop? Of op die toets rit? (Known faults)

Bike het 50 000km op die klok.
 

Latest posts

Top