PEET WEET
Race Dog
- Joined
- Jun 28, 2011
- Messages
- 1,480
- Reaction score
- 0
- Bike
- KTM 950 Adventure S
Ek en 2 vriende is altyd aan die stry hieroor by n braaivleis vuur ! :biggrin: Ek`s nou maar n Ktm man gemaak en laat staan,maar ek dink as jy nou die 990 vergelyk met die 1200 Gs,en altwee word dieselfde gery,gediens,opgepas gaan die Bmw nie maar n langer enjin lewe he nie !! Bedoelende diens lewer tot daar waar jy gaan moet oopmaak en maar als binnekant vervang voordat die enjin homself begin beskadig En wat word aanvaar as HOE KILO`S vir die 990 en die 1200 ! ???
Wat dink julle slimmer manne ?
Wat dink julle slimmer manne ?