Vrydag oggend loop ons toevallig vir Tommy en sy clan raak in die dorp en ons gaan eet saam hulle brekkie.
En toe ry ons van die mooiste paaie wat ek nog OOIT gery het Highover toe......ook maar lekker stupid om nie die helmet cam saam te gevat het nie. Tussen ons drie is dit die slegste beplanning wat ons nog ooit gedoen het vir enige trip.....maar aan die einde het alles mooi uitgewerk....wel amper alles.
Triple Black het geloop soos stroop
Draadn@@i het vir vele pret gesorg met sy dans en tent opslaan manouvres.....hy was die volgende oggend nie so vol gesels soos die vorige aand nie.
Toe vat White Rhino ons op een moerse trip......
ATTGAT koning! :deal:
Slakkie vreet net......
Check die lelike bliksem...........gelukkig het die flash nie so lekker gewerk nie.....
Nog 'n lelike etter met geen klas in sy keuse van rugby span nie.....
Aartappel dief.....
Goed om julle familie ook weer te sien...jammer oor die skade op die KLR.
Nou gat ons vreet
Some photos cannot be posted here for what happened after dinner......
eepwall:
I pulled a Houdini move again and it was time to go and rest for the day back tomorrow.
I think I told Wooly at least 5 times where our chalet and his bed is......eeeeish....in the middle of the night I stand up t go for a pee....I almost peed right on his head sleeping outside on his little mattress without any blankets. He stood up....we chatted for a while and went to to sleep outside....again. This time I furnished him with a warm blankie.
And it was time to hit the road
Lekker roomys
Lunch op Notties
En dit was ek die meeste van die pad terug Jozie toe....sorry Tweets en Laurika..... :bueller: :ricky:
Courtesy of Laurika
En dis my storie en pics. Weereens bleddie goeie werk Simon.....jy kan enige tyd maar weer 'n bash reel en ek is defnitief in vir volgende jaar sin. :thumleft: