Serfie
Race Dog
Is n opdrag wat in die antieke Bybelboek verskyn, maar vandag wil ek hulle nie met rus laat nie, ek wil hulde bring aan hierdie gestorwenes, wat ook eendag, lank gelede, presies hier was, waar ek vandag ry!...hier het hulle, nes ons vandag, hulle lief en leed beleef!
Ek begin met die 1 jarige Wagner seuntjie wie se verlate graffie in die Magaliesburg distrik gelee is...saam met n paar ander van sy familie se grafteby syne...
Ek begin met die 1 jarige Wagner seuntjie wie se verlate graffie in die Magaliesburg distrik gelee is...saam met n paar ander van sy familie se grafteby syne...