dual
Race Dog
Gister so net voor die reën, so entjie gaan ry
Grondpad inwerk, dalk 'n geocache of twee, bietjie explore
Eers padkos koop vir die rit, lekker biltong by padstal, Stanford
Salmonsdam grondpad
Dis mooi groen, maar die damme is maar aan die leë kant nog
Ons Nasionale voël, Bloukraanvoël
Kronkelpad met Kleinrivierberge in agtergrond
Sandy's Glen en 'n geocache
Einde van Sandy's Glen, darem nie nodig gehad om die saam te sleep nie
Tuisvervaardigde sleepwa
Die water loop oral, min, maar dit loop darem
Elim toe vanaf Sandy's Glen
Elim
Wolvengat of Viljoenshof, een van die min plekkies wat nog net met grondpad bereik kan word
Die mees suidelikste wynplaas op die Afrika kontinent
Teer na grond, L'Agulhas toe
Vragskip op die horison
Suiderstrand en twee geocaches
Meisho Maru nr 38, gestrand 16 Nov 1982
Die mees suidelike punt op die Afrika kontinent
Mees suidelike ligtoring
Struisbaai kerk
Bredasdorp
Napier
Sandy's Glen
Op pad huis toe, laaste terugblik
280 km se heerlike uitry