L'Agulhas toe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,351
Reaction score
915
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Gister so net voor die reën, so entjie gaan ry
Grondpad inwerk, dalk 'n geocache of twee, bietjie explore

Eers padkos koop vir die rit, lekker biltong by padstal, Stanford

35419963020_ec3dc20aa5_b.jpg


35676531361_7c93edcd8f_b.jpg


Salmonsdam grondpad

35639362682_ce6d4b0b2a_b.jpg


34998604223_1d04a4866f_b.jpg


Dis mooi groen, maar die damme is maar aan die leë kant nog

35639359082_33eb809f12_b.jpg


Ons Nasionale voël, Bloukraanvoël

34998601983_296413f98b_b.jpg


35639356382_ee79a466bd_b.jpg


Kronkelpad met Kleinrivierberge in agtergrond

34998600033_6c11790673_b.jpg


Sandy's Glen en 'n geocache

35639353722_31c747561b_b.jpg


35639349882_5e9c5dfe0b_b.jpg


35639347962_ba8d0fcbb8_b.jpg


35639345192_f79499ceda_b.jpg


Einde van Sandy's Glen, darem nie nodig gehad om die saam te sleep nie

34998592993_1abb10c586_b.jpg


Tuisvervaardigde sleepwa

35676514081_d407693624_b.jpg


Die water loop oral, min, maar dit loop darem

34998590343_a23bdd7715_b.jpg


Elim toe vanaf Sandy's Glen

35808568325_824679ceb3_b.jpg


Elim

35676508741_c594d73eb0_b.jpg


35808566145_1b8cbda9b3_b.jpg


35676505941_01fa4c1b2f_b.jpg


35808563225_bf3589cbd9_b.jpg


Wolvengat of Viljoenshof, een van die min plekkies wat nog net met grondpad bereik kan word

35676501541_90fc0ccf58_b.jpg


35808559265_24e9cfcda9_b.jpg


35676497411_cbe7d6da42_b.jpg


Die mees suidelikste wynplaas op die Afrika kontinent

35808557095_25ebf5dcee_b.jpg


Teer na grond, L'Agulhas toe

35676494001_3f60b177b5_b.jpg


35808555695_5c973b8cbb_b.jpg


35676491501_3003d0c436_b.jpg


Vragskip op die horison

35676489621_71f0f6fd8f_b.jpg


Suiderstrand en twee geocaches

35676489291_606a13ecaa_b.jpg


35676487061_7d09662d7c_b.jpg


Meisho Maru nr 38, gestrand 16 Nov 1982

35676486421_bf766a20de_b.jpg


35767792646_4e0ce0ddba_b.jpg


35676485311_af67b81923_b.jpg


Die mees suidelike punt op die Afrika kontinent

35767790046_6db6227a86_b.jpg


35676483791_955c39a70d_b.jpg


Mees suidelike ligtoring

35676482471_6b0aed95fe_b.jpg


Struisbaai kerk

35676482001_58b1fbd7ef_b.jpg


35767784526_5d77c8c255_b.jpg


35767783496_c7d5161864_b.jpg


Bredasdorp

35676478721_c4b291a53f_b.jpg


Napier

35676478171_25bd955752_b.jpg


Sandy's Glen

35419911690_5da0e784f3_b.jpg


35419909010_b69f91043a_b.jpg


35676474001_0ea7641654_b.jpg


Op pad huis toe, laaste terugblik

35676477091_6eaaeb76e4_b.jpg


280 km se heerlike uitry

35767872636_38f874e2a2_b.jpg

 
Jy het altyd vrek mooi fotos.  Dankie vir die deel.  :ricky:
 
Pragtige foto's!

Hoe bly jou motorfiets so mooi skoon met daardie lekker grondpaaie? Vee jy dit af voor jy foto's neem? Myne sou elke stofkorreltjie aangekleef het  ::)
 
Lekker Martin, jy is darem een ou wat ek ken wat sy fiets behoorlik gebruik en geniet.
Net n vragie siende dat jy baie taal korrek is; Lighuis of Vuurtoring?

Op n Vuurtoring besoek het n ou omie hom bloediglik vererg toe ek verwys na die pragtige 'ligtoring' [emoji23]



Sent from my SM-J500F using Tapatalk

 
Tom van Brits said:
Lekker Martin, jy is darem een ou wat ek ken wat sy fiets behoorlik gebruik en geniet.
Net n vragie siende dat jy baie taal korrek is; Lighuis of Vuurtoring?

Op n Vuurtoring besoek het n ou omie hom bloediglik vererg toe ek verwys na die pragtige 'ligtoring' [emoji23]



Sent from my SM-J500F using Tapatalk

https://af.wikipedia.org/wiki/Vuurtoring

Albei blyk korrek te wees, vuurtoring seker meer korrek  :thumleft:

https://af.wikipedia.org/wiki/Kaap_Agulhas-vuurtoring
 
Ri said:
Pragtige foto's!

Hoe bly jou motorfiets so mooi skoon met daardie lekker grondpaaie? Vee jy dit af voor jy foto's neem? Myne sou elke stofkorreltjie aangekleef het  ::)

Ek het alleen gery, so geen stof waarin ek hoef te ry nie, ek gebruik geen politoer op die fiets nie, ook seker maar hoekom die stof nie klou nie  :biggrin:
 
dual said:
Ri said:
Pragtige foto's!

Hoe bly jou motorfiets so mooi skoon met daardie lekker grondpaaie? Vee jy dit af voor jy foto's neem? Myne sou elke stofkorreltjie aangekleef het  ::)

Ek het alleen gery, so geen stof waarin ek hoef te ry nie, ek gebruik geen politoer op die fiets nie, ook seker maar hoekom die stof nie klou nie  :biggrin:

Ag ja, ek is altyd agter in die ry. Ek poleer ook nie maar ek dink my motorfiets hou so baie van die stof hy wil alles saamvat huistoe :eek:
 
Volgende keer moet jy stop vir koffie/bier/kos/bed by my huis in Suiderstrand. Myne is die grys huis met die wit heining op die hoek op pad na die Nat. Park (by t-aansluiting).
 
Gister weer daar kom rond loer  ;D

Hulle is darem besig om 'n monster van 'n plek te bou by die Suidpunt, ek sou van dit eenvoudig gehou het soos dit was, sien die pad word opgradeer

35974518545_798b5056ec_b.jpg


35841857311_62501c2530_b.jpg

 
Jou fotos is baie mooi. En die lug pragtig skoon soos mens dit tipies in die winter in daai omgewing kan kry.
 
Top