Lambertsbaai Doringbaai Groenriviermond

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Frohan Visser

Race Dog
Joined
Aug 7, 2007
Messages
616
Reaction score
11
Location
Stellenbosch/Somerset West
Bike
NER-A-CAR
Ons beplan n trippie vanaf Clanwilliam, Lambertsbaai en dan met die sand pad langs die kus verby Donkinbaai na Doringbaai, is daardie pad nog oop vir die publiek en mag n mens iewers daarso net langs die pad teen die see kamp vir n nag????

Dan wil ons vanaf Doringbaai via Strandfontein en Lutsville ry en dan met die Weskus 4x4 roete op tot by Groenrivier mond, hoe sanderig is daardie pad nou en mag n mens daarso net langs die pad en teen die see kamp vir n nag. Sal n 4x2 Ford Ranger met difflock en afgeblaasde bande dit kan ry as backup en daars ook n 4x4 as backup.

Sien die aangehegte mapsource roete.

Dankie

Frohan

 

Attachments

  • Doringbaai Groenrivier roete.gdb
    132.5 KB · Views: 18
Top