jakesvv
Pack Dog
Wil graag iets uitvind.My vrou het vandag gegaan vir leerling lisensie vir motorfiets.Op lisensie staan (tipe lisensie kode1) Kode1is mos vir persone wat jonger is as 18 en net met 125cc mag ry. Of geld kode1 vir alle leerling lisensies.