1150 GSA Rookie : Riding Lessons, Tips, and Happy Pics

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
May 18, 2020
Messages
17,792
Reaction score
8,058
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Daar kom 'n tyd wat 'n Man sy trots in sy sak steek, face the music, en begin erken dis nou tyd om vrae te vra.

1) Ek is 'n jong 53, redelik sterk, redelik kort (1,76), nie rerig banggat van natuur nie en all over nog in roadworthy condition ;D

2) Ek het so amper 30 jaar laas op 'n swaar dual purpose rerig baie gery, 'n 80 GS en 100 GSPD Boxer, was redelik OK op amper alle terrein met die goed.

3) Het nou die dag 2002 1150 GSA gekoop, BAIE nice, eks MAL oor die bike. Het seker nog net so 200km met haar gery, net teerpad, dit MOERSE enjoy, ek het nogals dadelik weer daai ou Boxer Feeling gekry en is rerig BAIE chuffed met die outjie op teer.

3,1) Sy's swaar. Eerste dag wat ek opspring donner ek NET daar weer af, met haar bo op my knie. Darem nie so erg gewees nie, GEEN damage nie, ek kon haar redelik maklik weer optel (dalk uit bedonnerdgeit), en belangrikste van alles - niemand het gesien nie :biggrin:

3.2) Sys hoog. Ek staan op tiptoe as ek weerskante my voete probeer op die grond sit, ek het nou maar so half geleer om my boude te skuif sodat ek een voet plat op die grond het.
Ek het die shocks altwee nou op hulle sagste, dit help bietjie, maar ja........nie die ideal solution nie weet ek.

3.3) En hier kom die Dirty Confession.........omdat sy swaar en hoog is intimideer sy my. Daars hy, dis uit, ek het dit gese. ::)

OK, nou dat almal my Sad Confession gelees het:

a) Waar begin ek "leer" om die GSA goed te hanteer en vertroue te kry??
Moet ek maar eers nog bietjie rondkarring in dorp, op teer ens ens om vertroud te raak met haar, en dan gravel travel doen??
Ek weet daar is courses etc etc, maar ja, daars nie altyd TYD vir dit nie, so ek sal myself eers die basics moet leer.

b) Ek wil GENUINE graag die bike hou, maar dan moet sy darem ook die job kan doen.
"Job"bedoelende gravel travel, ek verwag nie 'n foot up trail bike nie, maar wil darem by die bare basics kan uitkom.........bv 'n 100'/200 km grondpad trip lekker met vetroue kan aanpak sonder worries.

c) Of het ek die verkeerde bike gekoop?? Ek is meer as willing (dalk nog nie heeltemal able nie maar willing) om haar te leer gemaklik ry......maar wanneer "call ek dit  'n Day" en soek eerder iets wat ek baie meer kan gebruik??

Mens moet realisties wees - dis nie die einde van die Wereld nie, as ek moet ophou Boxer dan is dit so, daar IS baie baie ander bikes wat my ook sal "fit".

Of moet ek ophou droom en kakkas uitdink, op die ding klim en loop grondpad ry?

........terwyl ek hier tik dink ek my GROOTSTE issue is dat die bike net net te hoog is vir my. Ek wil my 2 voete platter op die grond he.

Thanks for all Inputs.............!!!!!!

 
Top