- Joined
- Dec 10, 2007
- Messages
- 24,256
- Reaction score
- 6,249
- Location
- Bloemfontein
- Bike
- Kawasaki KLR 650
LOL... tot nou toe het die bike nog nie beweeg nie... die swembad kry seker meer aftrek in die hitte. En die sambrele se pale is baie stewig. :thumleft:woody1 said:Wys jou net RobC... hou hom maar bietjie dop en rapporteer enige wangedrag.... hy hou van paaldans met die swembad sambreel ... :imaposer: