Lesotho May - advice needed

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Geel Hond

Pack Dog
Joined
Jul 2, 2008
Messages
111
Reaction score
0
Location
Johannesburg
Bike
KTM 990 Adventure
Naand,

Ek beplan die roete deur lesotho vroeg Mei maand. In by Fouriesbrug, na Katse dam en dan uit by Qachas Nek. Enige idee oor hoe die pad lyk tussen Katse en Qachas Nek? Is dit n mooi deel van Lesotho en die moeite werd? Enige ander advies? Het al Sani deur gery en wil graag n ander deel verken.

lesotho_zps47be75a1.jpg

 
Top