Ja dit is 'n Graham Paige 1928 en is nog oorspronklik met hout wiel speke. Hulle het al 250 000km in die 15 jaar met hom gery. Hulle lewe van 'n boek wat hulle geskryf het. Die meeste wat hulle nog van die boek verkoop het was by die swartkop reisies baan buite Pretoria toe hulle nog daar was. Hulle het beplan om 3 maande in Suid Afrika te bly en toe 11 maande gebly. Klei pot water ongelooflik in die woestynHillman said:Schalk daai 1928 kar en familie het nou behoorlik my aandag gevang, ongelooflik - daar is nie woorde nie!
Ek wonder net waar kry n mens die geld om vir 15 jaar lank te kan toer soos hulle en dan nog parte vir daai motor....Royals of wat is daai?
Ek stem saam met jou, die Moslem mense van Noord Sudan is ongelooflik en sal mens altyd nooi om saam te eet. Daai kleipotte hou die water darem lekker koel ne.
Ek is bly jy het jou bande gekry!
Mooi ry!
Altwee kante saam was so R2700 wat die ferry ingesluit het. Dit is die enigste grens wat ek iemand moes gebruik het. Jy betaal om Sudan te verlaat.zook said:Hi Schalk, het biki asem opgehou met jou stilte di laaste paar dae! So jy kon met n ferrie van Wadi na Abu Simbel gaan, hoe lank is die trip? Wat kos di fixer jou?
was di duane in egipte maklik?
Leke verder toer, wag vir jou volgine post
Altwee kante saam was so R2700 wat die ferry ingesluit het. Dit is die enigste grens wat ek iemand moes gebruik het. Jy betaal om Sudan te verlaat. Jy ry so 30 KM noord voordat jy die ferry kry in Egipte en dit vat so 1 uur 15min.zook said:Hi Schalk, het biki asem opgehou met jou stilte di laaste paar dae! So jy kon met n ferrie van Wadi na Abu Simbel gaan, hoe lank is die trip? Wat kos di fixer jou?
was di duane in egipte maklik?
Leke verder toer, wag vir jou volgine post
Thanks mategwild said:Thx for keeping us posted, this is one awesome adventure :thumleft:
Keep them coming eepwall: