schalk vd merwe said:Jy so reg my maat maar soos ek vir myself gesê het voor ek weg was, ek gaan my nie meer oor die wêreld se probleme bekommer nie en konsetreer eerder nou om die beste van die res van my lewe te maak. GroeteHillman said:Hi Schalk! Ek onthou daai stukkies skaapvleis word 'tibs' genoem, lekker nogal. Ek het so gewoond geraak aan daai suur pannekoeke (enjerra) dat ek dit later gecrave het :imaposer: Beste koffie en daai bergreekse met diep valleie....o soooo mooi land maar hulle het n probleem met n bevolking wat baie vinnig groeie en nie werk. Wonder hoe gaan daardie prag plek lyk oor 20 jaar van nou ???
Groot waarheid Schalk! Te min mense doen dit egter...
Pragtige fotos en ongelooflike herinnerings wat jy met ons deel :thumleft: