Baie mooi fotos Schalk!
Jong toe die man hierbo meld van die goggas kon ek nie help om te dink aan die skerpioene in Lodwar en Turkana area nie. Daar is te veel en natuurlikbdie massiewe groot camel spiders. Ek het daar gewerk vir n ruk lank terug so ons het hulle heel af en toe gewaar. Verskeie groot tipe insekte. In die skeur vallei het die muskiete ons mal gemaak asook langs die Nyl in Juba Sudan.
Wat ek jou wou vra is of jy nie op Egiptiese cobras afgekom het in Sudan en verder Noord nie? Ek was verstom oor die menigde cobras langs die Wit Nyl vernaam in Suid Sudan by Juba. Groot en baie aktief snags maar darem en gelukkig nooit n insident gehad van slangbyt. Malaria x 10 wel!
Groete!
Sent from my SM-J110F using Tapatalk