Lundeans neck, naudes neck, Sani and some more...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dwerg said:
m0lt3n said:
Dwerg said:
m0lt3n said:
Day 2
The plan for Day 2 was Naudesnek pass. A pass I have heard a lot on. We thought it could be a good idea to maybe do the 2 passes to Tiffendale and back, but soon decided against it as time would simply not allow it.

Julle kan bly wees. Ons het newbies saam met ons gehad toe ons desember daar oor is en dit het 7 ure gevat net om almal oor daai deel te kry

Ek lees sulke terugvoer altyd as n challenge :)
Maar dan is dit n goeie ding tyd het dit nie toegelaat nie.

Vraag: Sal n Subaru Forrester dit daar deur kan maak tot Tiffendale? Volgende keer dink ek nie gaan ons n Cruiser as bystand he nie.

Dis 'n lekker deel, regtig nie so erg nie maar ek sal dit nie aanraai vir newbies nie.

Dink 'n Forester sal dit seker kan maak maar dit sal hier en daar touch and go wees agv klippe/slote. Die ander kant af Rhodes toe is fine maar van Wartrail af boontoe is bietjie rof.

Dit klink baie lekker!  Ek dink one moet dit volgende keer doen.  Net seker maak ons het die hele dag om dit te doen.  Nie weer so gedruk vir tyd wees nie...  Dankie vir die input Dwerg!  Sal abie daarvan hou om daarop te gaan...  :thumleft:  :pot:
 
Top