LouisXander said:Gerrard, what's the difference between the Guzzi and the 1150's and 1200's you had?
Will you put it all on newer tech? Or could the different boxer degreed pistons also play a part?
DUSTRIDERS said:Bunked work and went to dump my load at public toilets for nice head cleaning spin.
fixed :deal: :lol8:
Iemand het "gekyk" na die bike... :Gerrard said:En toe ons wil ry wil die XT nie start nie. Nou waar begin jy soek aan 'n XT vir 'n fout. Hulle breek mos nie. Ek vat toe maar hier en daar aan die drade, want hy kry petrol en uiteindelik start hy. Ons vind toe die plug cap het losgekom van die plug af. Hoe gebeur dit :eek7:
Kom toe uiteindelik na donker by die huis. Lang dag.
Tom van Brits said:Hoeveel kos die Guzzi’s nou is SA?
Bitter mooi vir my
Gerrard said:Tom van Brits said:Hoeveel kos die Guzzi’s nou is SA?
Bitter mooi vir my
Afhangend wat jy koop so tussen R220k en R250k. Dis nou nuut. As dit die bike vir jou is, is dit elke sent werd. As jy my paar maande terug gevra het sou ek nie so gesê het nie.
Ek sou gedink het dis Pokken mal :lol8:
Tom van Brits said:Gerrard said:Tom van Brits said:Hoeveel kos die Guzzi’s nou is SA?
Bitter mooi vir my
Afhangend wat jy koop so tussen R220k en R250k. Dis nou nuut. As dit die bike vir jou is, is dit elke sent werd. As jy my paar maande terug gevra het sou ek nie so gesê het nie.
Ek sou gedink het dis Pokken mal :lol8:
Pok dis baie geld maar ok wat is nie vandag duur nie?
Bitter mooi, n lewenslange Guzzi fan’
Miskien eendag n 2e handse een, wie weet
Enter your email address to join: